Machu Picchu

Historiese heiligdom van Machu Picchu*
Unesco-wêrelderfenisterrein

'n Uitsig oor Machu Picchu.
Ligging van Machu Picchu op 'n kaart (Peru)
Machu Picchu
Machu Picchu
Posisie van Macchu Picchu in Peru
Koördinate: 13°09′47″S 72°32′47″W / 13.16306°S 72.54639°W / -13.16306; -72.54639Koördinate: 13°09′47″S 72°32′47″W / 13.16306°S 72.54639°W / -13.16306; -72.54639
Lande Vlag van Peru Peru
Tipe Verskeie
Kriteria i, iii, vii, ix
Verwysings 274
Streek Suid-Amerika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1983  (7de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Machu Picchu (Machu Pikchu, wat Ou Piek in die taal Quechua beteken[1]), en ook soms die "Verlore Stad van die Inkas" genoem, is 'n goed bewaarde Inkaruïne wat 2 430 m bo seevlak op 'n bergrif geleë is. Machu Picchu is bo die Urubambavallei in Peru geleë, sowat 70 km noordwes van Cusco. Die ruïne het vir eeue vergete geraak deur die buitewêreld, totdat die argeoloog Hiram Bingham dit in 1911 herontdek het en dit onder die wêreld se aandag gebring het.

  1. Teofilo Laime Acopa, Diccionario Bilingüe, Iskay simipi yuyay k'ancha, Quechua – Castellano, Castellano – Quechua: machu - adj. y s. m. Viejo. Hombre de mucha edad (Úsase también para animales). - machu - s. m. Anciano. Viejo. pikchu - s. Pirámide. Sólido puntiagudo de varias caras. || Cono. Ch'utu. machu pikchu - s. La gran ciudadela pétrea que fue quizá uno de los más grandes monumentos religiosos del incanato, entre el valle del Cusco y la selva virgen (JAL). || Monumento arqueológico situado en el departamento actual del Cusco, junto al río Urubamba, en una cumbre casi inaccesible (JL).

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search